Pitsweer Oes lyrics are sizzling hot! Although writing great lyrics isn't easy, Kots Bpk lyrics prove just the opposite. Pitsweer Oes lyrics showcase Kots Bpk's poeticism, musicality and a perfect harmony between music and lyrics.
|
Back to: Kots Bpk lyrics
Kots Bpk Pitsweer Oes lyrics
Send "Pitsweer Oes" Ringtone to your Cell
Kots Bpk Pitsweer Oes video
This content requires the Adobe Flash Player.

Get Flash
Send "Pitsweer Oes" Ringtone to your Cell
Ek lok hom uit, ek begin te druk As die sap eers stroom, gaan ek lekker sluk. Die swelsel groei, die vel word blink Die vrot ontplof, die groot sweer stink. Ek raak skoon jags, want ek sien die wit Ek bevoel die seer, en smag na die pit. Daai tyd van die jaar - wagtyd is nou klaar Dis die moeite werd - wag vir die etter tert Die pitsweer oes is hier(oes!) - eet die geel ondier(smul!) Ek kou en ek org, want die sap is brak Dis nou amper klaar, die inhoud is vlak Smul aan die gif, suig my vingers af Ek soek na nog, maar die roof is saf Ek huil en skree, "seer is opgedroog!" Ek stop en onthou die karkaatjie op my oog Daai tyd van die jaar - wagtyd is nou klaar Dis die moeite werd - wag vir die etter tert Die pitsweer oes is hier(oes!) - sluk die groen plesier(eet!)
Back to: Kots Bpk lyrics
Send "Pitsweer Oes" Ringtone to your Cell
These lyrics are not available for printing.
|
|
Suggested:
Kots Bpk Pitsweer Oes lyrics
|