Toe Stop My Hart lyrics

Lyrics
Lyrics New Lyrics Popular Lyrics Song Meanings Submit Contact Us Partners Logout MY ACCOUNT
     Lyrics | New Lyrics | Artists: L | Lianie May lyrics | Toe Stop My Hart lyrics

 

We have updated Lianie May Toe Stop My Hart lyrics on Monday August 21, 2017. If you would like to submit any corrections to Toe Stop My Hart song lyrics, please use our contact form.





Lianie May Toe Stop My Hart lyrics


phone left Send "Toe Stop My Hart" Ringtone to your Cellphone right

Lianie May Toe Stop My Hart video

This content requires the Adobe Flash Player.
Get Adobe Flash player
Get Flash


phone left Send "Toe Stop My Hart" Ringtone to your Cellphone right

Dialoog:
J: Hei...
L: Ek het nie gedink jy gaan kom nie.
J: Ek het mos ges ek sal altyd daar wees. By wiet jy gehoor eks uit?
L: Jou ma. Ek het haar by Checkers gekry. Syt ges hullet jou vrygelaat.
J: Ja. Dankie vir die werk.
L: Dankie vir jou. Die perde het iemand nodig wat weet wat hy doen. Ek hoop nie jy gee om nie maar
ek het vir jou n bed in die skuur gemaak.
J: Nee geen probleem nie. Ek moet in elk geval vanaand die perde gaan harnas.
L: Goed dan sien ek jou mre-oggend.
J: Ek het jou gemis.
L: Ek ook. Maar liefde is nie altyd genoeg nie.
J: Ek weet ek het foute gemaak. Mens kan mos nie alles net so weggooi nie.
L: Hierdie gaan nie werk nie.
J: Eks jammer. Ek sal net met die perde klaarmaak, dan sal ek gaan.

Vers 1
L: Ek het gedroom van n plek
waar die son nooit gaan set.
Jy was daar in n tronk
en ek moes jou kom red,
my babie, met als wat ek het, my babie.



J: En ek mis jou vanaand
in hierdie hel van n plek,
mis jou te veel om te s.
Ek voel n mes teen my nek
en my asem raak min, my babie.
Ek vra jou maak gou, my babie.

Refrein: Toe stop my hart.
Toe stop my hart by jou.
Ek het ver geloop vir jou.
Ek het lief geword vir jou
en in my hart is daar n plek gehou.
Ek sal vir jou alles gee.
Ek sal jou trane wegvee.
Dit alles vir jou.


Vers 2
J: Daar was te veel om te s,
te veel wat jy nie wil weet.
Maar spyt kom altyd te laat.
Ek sou jou nooit kon vergeet.
As ek alles kon terugdraai, babie,
sou ek my wou terugwaai, babie,

L: tot hier by my, soos dit was,
waar ons n lewe kon bou,
waar ek jou styf vas kon hou.
Maar dis nou flenters en rou.
Op jou sal ek nooit kan opgee, babie.
Dit belowe ek jou, my babie.

Refrein

Brug: Want elke tree saam met jou, my babie,
los ons al die seer agter ons, babie.

Refrein

phone left Send "Toe Stop My Hart" Ringtone to your Cellphone right

  Other lyrics by Lianie May




 

Copyright Burbler.com 2006-2012.
These Lianie May Toe Stop My Hart lyrics are provided by the Burbler Lyrics team. If you found this page, you found what we believe is the correct Toe Stop My Hart lyrics. However, if you find any inacccuracies in Toe Stop My Hart lyrics, please let us know! We do everything in our musical power to provide the most accurate Lianie May Toe Stop My Hart song lyrics.